Makiti is van Albertinia en het in Struisbaai kom werk as n rietsnyer en so het Makati op geeindig by Roodselaar Bouers waar hy vir 5 jaar gewerk het. Makati het van Roodselaar na SPH oor geskuif waar hy tans as n werkswinkel assistent werk.