Eric is oorspronklik vanaf die Oos-Kaap. Hy het in Struisbaai kom werk vir sy ma. Eric het by SPH kom werk in Augustus 2016 en hy is tans in 'n verhouding.